5minute / 5minutes

slider new

5 Minute projek
Meer as 140 000 eksemplare van Isak Burger se trefferboeke 5 minute voor en ná die dood is alreeds verkoop. En byna R 1 miljoen van hierdie boeke is al aan mense in tronke regoor die land geskenk.

5 minute voor en ná die dood is reeds in Engels, Arabies, Roemeens en ŉ Indiese dialek vertaal en dit word binnekort ook in Nederlands, Portugees en Russies beskikbaar gestel.

“Oor die afgelope paar jaar het ek honderde briewe ontvang van mense wat grootliks getroos is ná die afsterwe van ŉ geliefde. Talle ander wat geestelik koud en afgedwaal was, het opnuut hulle lewe aan die Here oorgegee. Die belangrikste is die groot getal mense wat ná die lees van hierdie boek radikaal tot bekering gekom het.” – Isak Burger.

Daar is nog duisende mense regoor die wêreld wat nog nie van God gehoor het nie. Nou kan jy help om dit te verander! Jou donasie van R50 kan één boek skenk aan een persoon, en die wêreldse verskil maak. Dit neem net een mens om 5 minute af te staan, R50 te skenk en iemand se lewe te red! Raak sommer vandag al betrokke en maak ŉ donasie van jou keuse aan:

Carpe Diem Media (verwysing: 5 Minute)

Standard Bank

Tjekrekening: 021909504

014737

Het jy 5 minute? Het jy R50? Maak ŉ verskil in ŉ ander se lewe!

PREEKPROGRAM
Preekprogram Schedule

Hierdie is my preekprogram/besoeke.

PREEKPROGRAM – Tot November 2012

22 Jan – Doxa Deo Akasia (10:00)

22 Jan – Hoërskool Swartkop (16:00)

29 Jan – Ermelo

5 Feb – Doxa Deo Oos (08:00; 10:00+18:00)

9 Feb – Doxa Deo Midstream – Manne-aand (19:00)

19 Feb – Standerton Baptiste Kerk

4 Maart – Vrede – Tussen-kerklike diens

11 Maart – Polokwane (Pietersburg)

15-29 Maart – Israel

6-8 April – Bloemfontein Baptiste (Paasnaweek)

15 April – Corpus Christi Noord (Nina Park)

22 April – Kimberley (Bikers Church)

3 Junie – Swakopmund

22 Junie – Sabie

29 Julie – Warmbad (El Shaddai)

19 Aug – Lichtenburg

26 Aug – Zeerust

9 Sept – Viljoenskroon

16 Sept – Woord en Lewe Parkrand (AGS Konf)

23 Sept – Amanzimtoti

24 Sept – Sasolburg Konferensie

14 Okt – Collage-gemeente – Elardus Park

4 Nov – Zastron (oggend)

4+5 Nov – Aliwal Noord

11 Nov – Duncanville

Dag vir dag met Jesus
Die getuienisse en verhale in hierdie boek laat ‘n mens weer dink: “Ek is reg” vir wat voorlê na die dood of “Ek moet regmaak”.

Sinopis

Voorblad

Agterblad

Uittreksel

Koop nou

Getuienisse na die boek 5 minute voor en na die dood.

Die twee belangrikste woorde wat jy ooit sal sê: Ja, Here!

Isak Burger se trefferboeke oor 5 minute voor en ná die dood het al oor die 120 000 eksemplare verkoop en duisende mense aan die hart gegryp deur die één vraag te beantwoord waaroor die meeste van ons wonder: Wat gebeur as mens sterf?

Die antwoorde op dié vraag het gelei tot wonderlike, lewensveranderende getuienisse.

Briewe, fakse en e-posse het al van oraloor ingestroom … hartroerende verhale. Lees nou self die treffende verhale van …

• God se genade, selfs teenoor die ‘grootste’ sondaar.

• vrede en berusting wat mense kry deur die waarheid.

• verligting wanneer ons antwoorde op ons vrae kry.

• die groot vreugde wanneer mense “Ja” sê.

• gelowiges wat nou na die hemel kan uitsien.

Wanneer jy hierdie getuienisse lees word jy herinner of besef jy dalk vir die eerste keer: “Ek is reg” vir wat voorlê aan die anderkant, of “Ek moet regmaak”.

Ja, Here!

Blye wedersiens!

Hoe kon dit wees? Sy was so ’n gelowige mens en het met haar hele hart vir die Here geleef. Hoe kon Hy toelaat dat sy so wreed uit ons lewens geruk word? Hoe kon Hy toekyk hoe sy haar lewe in ’n sinnelose misdaad verloor?

Die nuus was ’n groot skok vir my. Iemand baie naby aan my is in ’n motorkaping dood. En ek kon dit glad nie verstaan nie. Al het ek geweet sy is in die hemel, het haar dood my baie ontstel en baie negatiewe emosies by my aangewakker.
My worstelstryd met God het begin. Ek was kwaad vir Hom. Ek het Hom so kwalik geneem omdat Hy toegelaat het dat sy op so ’n vroeë ouderdom van ons af weggevat is.

Gelukkig het ek met verloop van tyd kennis en wysheid opgedoen. Ek het tot nuwe insigte gekom en het ook die waarheid te ontdek, danksy dit wat ek in Isak Burger se boeke gelees het. Dankie tog daarvoor, want vandag wéét ek: dit was nooit God wat haar so wreed uit ons lewens uit weggeruk het nie. Dit was die vyand, die duiwel, en op hierdie manier wou hy ook op mý lewe beslag lê deur haat- en wraakgedagtes, onvergewensgesindheid en ’n woede teenoor God wat my van Hom vervreem het.

Die rou en seer is steeds daar, maar ek verstaan nou beter. Ek begryp dat die aarde ’n stukkende, gebroke plek is, maar wanneer ons hemel toe gaan sal ons almal wat reeds daar is, weer sien. Daarom het ek besluit om my woede en wraak te laat staan en my hart vir die Here te gee. Ek het besluit om ’n kind van Hom te word, want ek wil ook eendag hemel toe gaan. Ek wil dié wat my vooruitgegaan het, eendag weer sien. En dit kan ek nét doen deur saligheid vir my siel te kry – hier, terwyl ek nog op aarde is.

Ek weet my keuse gaan ’n geestelike oorlog ontketen; dit gaan ’n pad van worsteling met die duiwel en sy kinders wees. Maar ek glo en vertrou ook dat die Here my sal help om elke dag sterk te staan en nader aan Hom te beweeg. Nader aan die skadu van Sy kruis waar ek veilig sal wees.

5 Minute voor en na die dood spesiale geskenk uitgawe
Wat gebeur as ’n mens sterf?

Niemand spring die dood vry nie.
Hoe jy nou lewe voor die dood sal bepaal
waar jy gaan wees ná die dood;
óf die hemel; óf die hel.

Sagteband

R119.95

Koop by www.voelgoedwinkel.co.za

e-boek : e-pub formaat

R96.00

Koop by www.voelgoedwinkel.co.za

e-boek : pdf formaat

R96.00

Koop by www.voelgoedwinkel.co.za

Sinopis

Voorblad

Agterblad

Uittreksel

Dood is deel van die lewe. Die einde van ’n tydperk, kort of lank. In Prediker staan geskryf: “Daar is ’n tyd vir alles. ’n Tyd om gebore te word en ’n tyd om te sterf.” Van een ding is almal dus seker: daar is ’n einde aan die lewe hier op aarde. Die catch is dat jou lewe nou, jou lewe hierna bepaal. In 5 Minute voor en na die dood beantwoord Isak Burger jou vrae oor die oomblikke net voor en na die dood van gelowige en ongelowige mense.
Wat gebeur as ’n mens sterf?

Niemand spring die dood vry nie.
Hoe jy nou lewe voor die dood sal bepaal
waar jy gaan wees ná die dood;
óf die hemel; óf die hel.

Isak Burger se Eerste 5 minute ná die dood en Laaste 5 minute vóór die dood het gelowiges oral in Suid-Afrika aangegryp. Meer as 120 000 eksemplare van hierdie twee trefferboeke is altesaam verkoop. Daar is min mense wat eerlik kan sê dat hulle nie belangstel in wat ná die dood op hulle wag nie. Of jy ongemaklik of lighartig daaroor is – diep in die hart weet ons dat die dood nié die einde is nie. 5 Minute voor en ná die dood is ’n hersiene uitgawe waarin albei boeke in een bundel saamgevoeg is. Oor die afgelope paar jaar het ek honderde briewe ontvang van mense wat grootliks getroos is ná die afsterwe van ’n geliefde. Talle ander wat geestelik koud en afgedwaal was, het opnuut hulle lewe aan die Here oorgegee. Die belangrikste is die groot getal mense wat ná die lees van hierdie boeke radikaal tot bekering gekom het.

Dalk is hierdie boek jou laaste waarskuwing; jou laaste uitnodiging.

Hoofstuk 7

Is jou streep getrek?
Ek wil in hierdie hoofstuk die vraag bespreek wat dikwels gevra word en waaroor jy seker ook al gewonder het: Is ’n mens se sterfdatum vooraf bepaal – by jou geboorte of selfs vóór jou geboorte? Met ander woorde, is ons elkeen se “streep getrek” en as jy die dag daar uitkom, is dit verby met jou ongeag wat jy doen of hoe jy lewe? En natuurlik, wie trek daardie streep? Is dit God; is dit die duiwel; of dalk jyself?
As ’n mens glo dat jou streep getrek is, kan dit natuurlik ’n stuk fatalisme bring. Dis dan wanneer jy mense hoor sê: “As jou tyd gekom het, het dit gekom, as jy nie doodgaan weens kanker nie, gaan ’n dronk man jou doodry of ’n dwaalkoeël gaan jou tref of jou vliegtuig gaan val, maar jou tyd is jou tyd.” Dit kan meebring dat sommige ’n onverantwoordelike lewenswyse het of aan lewensgevaarlike aktiwiteite deelneem met die eenvoudige filosofie: As jou tyd gekom het, gaan jy in elk geval sterf. Of anders gestel: “As my tyd nog nie daar is nie, sal ek dit maak.”

Hierdie siening bring ongelukkig ook dikwels mee dat God die Outeur van alle sterftes gemaak word. Selfs die voortydige dood van ’n kind word dan vierkant voor God se deur gelê. Dan worstel jy soms met die “maklike” vertroosting van sommige: “Dit was seker maar haar tyd.” Of ander kere wanneer iemand in ’n lewenskrisis beland en teen alle aanduidings lewend daaruit kom, sal mense sê: “Dit was seker maar nog net nie sy tyd nie.”

Die bekende Afrikaanse digter, predikant en teoloog, Totius, het met hierdie onverstaanbaarheid geworstel toe sy lieflingdogter deur ’n weerligstraal in sy huis doodgeslaan is. Hy het ’n gedig geskryf met die titel Die Godsbesluit, waarin hy as gelowige sy worsteling beskryf om die wil en besluit van God in hierdie traumatiese en smartvolle gebeurtenis te verstaan:

Lees meer

Koop nou 5 Minute voor en na die dood – spesiale geskenk uitgawe  by www.voelgoedwinkel.co.za

Sagteband

R119.95

Koop by www.voelgoedwinkel.co.za

e-boek : e-pub formaat

R79.95

Kind-hearted members of the public have made a huge donation in 2008, with the aim of getting Isak Burger’s life-changing book distributed in prisons.

At the end of 2008 an astounding 50 000 books were donated to a ministry in Pretoria, which distributed the books to prisons across the country. Through this, hundreds of inmates were touched by the moving message and changed their lives.

This year money was again donated to hand over 27 000 books to the same ministry in Pretoria, which will send the books to prisoners as Christmas presents.

You can also get involved in this project!

Welkom by Isak burger se Web tuiste
Hy is ’n man, ’n pa en ’n Koningskind. Soos elke mens het Isak Burger verskeie fasette wat hom uniek maak, en as kind van die Here is hy ’n diamant wat geslyp word sodat die Lig wat deur hom skyn sy menswees tot volle potensiaal bring. Die Lig wat deur Isak skyn, maak van hom ’n verkondiger van Hoop, ’n uitdeler van Liefde en ’n getuie van Genade. Mag jy in jou soektog na die Lig deur die vergrootglas van die Heilige Gees kyk, en ontdek dat jy ook geslyp word met een doel: om Christus in jou met ’n reënboog na buite te weerkaats.

5 Minute voor en na die dood spesiale geskenk uitgawe ekstra
Die bekende Afrikaanse digter, predikant en teoloog, Totius, het met hierdie onverstaanbaarheid geworstel toe sy lieflingdogter deur ’n weerligstraal in sy huis doodgeslaan is. Hy het ’n gedig geskryf met die titel Die Godsbesluit, waarin hy as gelowige sy worsteling beskryf om die wil en besluit van God in hierdie traumatiese en smartvolle gebeurtenis te verstaan:

Voor die onheilswoning en

tussen die skaars-beblaarde

soetdorings staan, in droë aarde

maar lowergroen en blink van blad,

die wag-’n-bietjie langs die pad.

Wanneer ek naderkom dan sien

Ek dorings krom en reg;

’k sien takke inmekaar gevleg.

En wil ek in die blare gryp

Of aan die takke breek,

Dan tas ek in ’n doringnes

Wat vreeslik haak en steek.

Bo al u donker bome, o Heer,

groei my ’n enk’le reusboom uit:

dit is die wag-’n-bietjie-bos

van u besluit.

Van ver so skoon, so groen, so blink,

maar hoe verward

wanneer ek dieper kyk en dink

as wat ’n sondaar pas.

En steek ek dan my hande uit

na u besluit,

dan gryp ek in die dorings vas.

As ek dus my oortuiging op grond van die Skrif oor hierdie onderwerp gee, is dit met ootmoed en die besef dat God alleen die alwetende en alwyse Een is. Wanneer jy oor die dood dink, praat of skryf, kom daar tye wat jy dom is, sprakeloos, en besef dat daar baie is wat ons nie verstaan nie.

Uit die skrywer se pen
Is daar iets waaroor jy wonder? Iets wat jy nog altyd wou weet, of net nie heeltemal verstaan nie? Hier beantwoord Isak Burger jou vrae.